Die watsenaam

R. Hunt,A. Brychta

Die sleutel wat aan die einde van Fase 4 ontdek is, het towereienskappe en lei tot n wereld van fantasie en avontuur. Hierdie towersleutel-stories gryp leerders se verbeelding aan en inspireer hulle om hul eie stories te skryf.